Die feit dat marmer en graniet van die mees gewildste materiale is wanneer dit by argitektuur en binnenshuise ontwerp kom is geen geheim nie – hoeveel ander oppervlaktes kan dieselfde tydlose elegansie uitbeeld? En dan is hierdie twee opsies boonop nog so heerlik veelsydig, aangesien hulle in bykans enige vertrek en spasie (van die kombuis tot die badkamer en van die afdak stoep tot die tuin) kan inpas.
Kom ons raak heerlik geïnspireer met hierdie ses voorbeelde…
Volgende op ons lysie: 26 fantastiese idees vir klein kombuise.