​23 klein badkamers met rustieke style

Johannes van Graan Johannes van Graan
Beach Front House, JSD Interiors JSD Interiors حمام خشب Wood effect
Loading admin actions …

Deesdae word al hoe meer vertrekke omskep in sosiale spasies – dink maar net aan voorbeelde soos kombuise en stoepe wat in moderne tye net so gewild geword het soos sitkamers en eetkamers wanneer dit kom by kuier.

Maar natuurlik is die badkamer nou die een vertrek wat nie ‘n sosiale kuierplek sal word nie (en ons hoef glad nie uit te brei oor die redes nie!). Maar dit beteken mos nie ons kan ons badkamers afskeep wanneer dit kom by styl nie!

Dus, om jou so bietjie inspirasie te gee, het ons die rustieke styl gekies om saam met vandag se 24 voorbeelde te gaan, aangesien dié ontwerpe beslis ‘n groter indruk skep wanneer dit kom by die meng van verskillende oppervlaktes (hout, klip, baksteen, ens.), kleure, patrone, en soveel meer…

تريد مساعدة في إتمام مشروع بيتك؟
تواصل معنا الآن

يبرز من مجلتنا