So ‘n bietjie sonvang en buite ontspanning is mos algemeen hier in Suid-Afrika, en met die seisoene wat gedraai het gaan al hoe meer van ons meer tyd buite spandeer. En as jy dink jy word uitgesonder omdat jou tuin, balkon, stoepie of binnehof nou nie van die grootste is nie, dink weer.
Dis net ‘n kwessie van slim dink en kreatief wees met jou uitleg (en meubels en dekor, natuurlik) voordat jy ook heerlike genot (en hope styl) uit jou klein “ontspan-spasie” kan put…
Loer gerus na hierdie 7 Indrukwekkende pergolas vir jou tuin.